Vier magiese woorde (EBOEK)

R81,00
Vier magiese woorde (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799373653
Format: EPUB
Publish date: 2015-04-01
Links
Zayleandré is hartlik siek en sat vir mans nadat haar vorige kêrel die mat onder haar uitgeruk het. Daarom probeer sy die afstand behou tussen haar en Sebastian, wat haar hart so op loop sit. Sy is immers vasbeslote om haar nie weer om die bos te laat lei nie. Maar Sebastian is nie ’n man vir afstande nie, veral nie tussen harte nie. Tog, waar pas die skone Ankia, wat duidelik nie net Sebastian se vriendin is nie, in die prentjie? Ná die naweek by die vakansieoord en die ontstellende gebeure daar, weet Zayleandré presies waar sy met Sebastian staan – en dis ’n lekker staanplek, een waar sy vir altyd wil wees
Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2015
Format EPUB
Skrywer Ria Richards
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening