n Hand vol sterre (Duet) (EBOEK)

R217,00
n Hand vol sterre (Duet) (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353761
Format: EPUB
Publish date: 2013-05-01
Links

Die lyfwag: Lourens Marken is ’n vleier, ’n vrouehartdief … met ’n misdaadrekord. Wat soek hy werklik op die berg saam met die span wat in die TV-realiteitsoorlewingstryd om die miljoen rand meeding? Nét Ika Freylinck weet sy het haar vriendin se plek ingeneem, maar sy het ’n probleem ...

Die verste ster: Mieke weet sy moet haar verspotte tienersimpelgeid hokslaan. Sy’s net navorsingsassistent vir Ian McLachlan, astrofisikus, half verstrooide wetenskaplike. Én dertien jaar ouer as sy. Maar sy’s besig om hopeloos te val – óf na die son, waar lig en warmte is, óf die donker duisternis in.

Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2013
Format EPUB
Skrywer Bets Smith
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Bets Smith