Haar ander helfte (EBOEK)

R81,00
Haar ander helfte (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353983
Format: EPUB
Publish date: 2016-04-01
Links
Sy raak lief vir hom, die dokter met die sagte hande, die deernis vir sy pasiënte, sy innerlike krag. Vandat Corneli hom en sy driewiel-bromponie gesien het, is daar vreemde emosies in haar aan die woel. En toe haar grootmaakpa, Michiel, op sy siekbed na Rosa begin vra, ontvou ‘n geskiedenis wat almal uitboul. Alberto del Piero, die Italiaanse dokter, is Rosalba, Michiel se groot liefde in die Tweede Wêreldoorlog, se kleinseun. Maar daar is geheime wat dié verhaal ingewikkeld maak. Met verreikende gevolge vir haar en Alberto. Buiten haar verlore liefde, kry die groot las dat sy moet swyg haar veral onder.
Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2016
Format EPUB
Skrywer Anna van Tonder, Annetjie van Tonder
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Anna van Tonder, Annetjie van Tonder