Volmaan (EBOEK)

R81,00
Volmaan (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799354218
Format: EPUB
Publish date: 2013-05-01
Links
Sy was jare gelede die oorsaak van Jonathan Lombard se ondergang. Nou moet Tessa vir hom ’n brief ná haar pa se dood gee. Sy durf hom nie sien nie. Nie ná al die jare se seer en skuldgevoel nie. Maar Eric, haar gewese man, se optrede dwing haar na Jonathan toe. Waar sy haar opnuut in sy weersin vasloop.
Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2013
Format EPUB
Skrywer Adele Reynders
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Adele Reynders