Towerwoorde (EBOEK)

R81,00
Towerwoorde (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799357783
Format: EPUB
Publish date: 2013-04-01
Links
Katinka word wees groot en is as volwassene uitgelewer aan ’n man wat haar wil besit en haar met telefoonoproepe teister. Volgens hom is sy selfs deur haar ma verwerp en is hy die enigste man wat haar sal wil hê. Maar sy wil hom regtig nie hê nie! Die man wie se beeld haar nooit verlaat het nie, is daardie een wat sy jare gelede by ’n strandoord gesien het, al was hulle ontmoeting so toevallig en al was sy toe nog ’n vaal meisietjie. Maar noudat hierdie droomman onverwags weer in haar lewe verskyn, is sy totaal verward. Sy wou hom weer sien, ja, maar sy wou ook nie.
Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2013
Format EPUB
Skrywer Mattie Pansegrouw
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening