Noorman (EBOEK)

R199,00
Noorman (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9781485904175
Format: EPUB
Publish date: 2019-01-07
Links
Dit was die meisiekind, Louisa, wat sy lewe red toe hy ná daardie verskriklike deurmekaar nag in die kloof kom skuiling soek. Hier, by die waterval, doop sy hom Noorman, alhoewel hy probeer om sy verlede as skeeps­kaptein en soldaat tydens die Eerste Wêreldoorlog te vergeet. Ook die twee vroue uit dié donker tyd. Louisa en die mense van die omgewing raak onlosmaaklik deel van sy lewe. Op die buurplaas is die boervrou skaamkwaad oor haar eerste ontmoeting met dié fors rooikopman, al het sy haar oog op die stuk grond waar hy woon. ’n Watertwis ná die depressie en die landswye droogte dryf Noorman se verhouding met sy bure op die spits. Maar wie kon ooit die stortvloed van verandering ná die verkiesing van ’48 vir die mense van die plase om die waterval voorspel? SD Fourie blaas met Noorman lewe in die ryk geskiedenis van die Strandveld.
Meer inligting
Publish Date 07 Jan. 2019
Format EPUB
Skrywer SD Fourie
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening