Die man van Quatro (EBOEK)

R220,00
Die man van Quatro (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9781485904052
Format: EPUB
Publish date: 2019-01-06
Links
"Wanneer ʼn dossier uit ’n polisiekantoor verdwyn en onverklaarbaar tot ’n bloedige gruweldaad lei, raak vergelding Thinus Olckers se enigste lewensdoel. Skatryk Patel, groteske oorlewende van ’n strafkamp in Sentraal-Afrika, koester ’n ou wrok wat ten alle koste bevredig moet word. Niks gaan hom stuit nie, ook nie Thinus Olckers nie. Voor die wraaktogte van beide Olckers en Patel kom stroomop kaptein Dirk Bremer te staan. ’n Man wat hom min aan reëls en prosedure steur. Dié drie, elk onverbiddelik op soek na sy eie soort geregtigheid, stuur in dolle vaart af op ’n botsing wat die hoogste tol sal eis."
Meer inligting
Publish Date 06 Jan. 2019
Format EPUB
Skrywer Calvyn van Niekerk
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening