Vakansieromanse & Meng dit goed (RomanzaLiefde)

R35,00
Vakansieromanse & Meng dit goed (RomanzaLiefde)
In voorraad
ISBN
9780799396324
Format: EPUB
Publish date: 2019-01-07
Links
Vakansieromanse – Mari Grobler ’n Spookvrou, ’n eksentrieke antieke handelaar, ’n man op ’n wit perd en ’n swart Labrador wat ’n pet dra. Dit is níé wat Lee-Anne verwag het om op Boesmansriviermond te vind nie. Sy het ook nie verwag om verlief te raak op Johann, die man wat haar van gewisse verdrinking gered het nie! BONUSKORTVERHAAL! Meng dit goed – Salma Swanepoel Marié, ‘n weduwee, kan maar net nie koek bak nie. Alleen in haar meenthuisie haal sy die een flater ná die ander uit die oond. Totdat die meisiekind van langsaan se wewenaar-oupa begin raad gee.
Meer inligting
Publish Date 07 Jan. 2019
Format EPUB
Skrywer Salma Swanepoel, Mari Grobler
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Salma Swanepoel, Mari Grobler