Uitgeboul deur liefde & Nommerpasrok (RomanzaLiefde EBOEK)

R35,00
Uitgeboul deur liefde & Nommerpasrok (RomanzaLiefde EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799398250
Format: EPUB
Publish date: 2019-10-01
Links
Uitgeboul deur liefde - Louise Minnaar Monique begin 'n blog met die hoofdoel om die wêreld in te lig hoe erg die diskriminasie teen vroue krieket is. Nooit sou sy kon dink dat sy iemand deur die blog kan ontmoet nie. Nog minder sou sy kon glo dat die man waarmee sy so lekker gesels het die laaste paar dae die nasionale mansspan se boulafrigter is - 'n man wat sy nie kan verdra nie. Nommerpasrok – Cliffordene Norton Elle behoort gelukkig te wees. Sy het pas haar droomtrourok gevind. Drie redes waarom sy nie is nie … 1. Haar verloofde wil hul troue volgens ander se standaarde hou 2. Haar beste vriendin en verloofde vlieg mekaar in die hare 3. Sy voel al hoe meer dat haar verloofde nie haar droomman is nie.
Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2019
Format EPUB
Skrywer Louise Minnaar, Cliffordene Norton
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Louise Minnaar, Cliffordene Norton