Towernagte & Kismet (RomanzaLiefde EBOEK)

R35,00
Towernagte & Kismet (RomanzaLiefde EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799398236
Format: EPUB
Publish date: 2019-10-01
Links
Towernagte – Ida Bester-Gräbe In die verre noorde van Noorweë wag Rhoda tevergeefs vir die son. Dit is haar derde Mørketid en sy kan nie die donker afgeskud kry nie. Haar ma is siek; haar gemoed is swaar en haar blonde Viking op sy slee is nêrens te sien nie. Tot die aantreklike dokter Olsen aan haar deur klop en gou die ewige Winter met sy sonnige geaardheid verdryf. Kismet – Maryna Steyn Miskien gebeur alles regtig vir ‘n rede maar hoe kan ‘n yslike verkoue of selfs ‘n gebreekte motor ‘n goeie ding wees? Dit is wat ‘n olike Karlien uitvind wanneer die sakdoeksamaritaan hààr pad kruis.
Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2019
Format EPUB
Skrywer Ida Bester, Maryna Steyn
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Ida Bester, Maryna Steyn