Geleende liefde (EBOEK)

R81,00
Geleende liefde (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353815
Format: EPUB
Publish date: 2013-01-01
Links
Uit trots woon Dané Rheeder die verlowingspartytjie van haar niggie aan haar eksverloofde by. Sy sien nie kans vir Alexia se triomf nie en vra die onbekende Wilhelm Starck om voor te gee hy is die man in haar lewe. Hy betrap haar in die solderateljee van sy familiehuis waar hy dink sy plak. Sy is net ’n arm kunstenaar en hy ’n miljoenêr. Wilhelm reken sy skuld hom en vra dat sy vir die skyn ook haar liefde aan hom sal leen en aan hom verloof sal raak. Sy willig in, maar kom gou agter dat geleende liefde in ware liefde kan verander. Sy het hierdie knorrige, befoeterde man lief.
Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2013
Format EPUB
Skrywer Schalkie van Wyk
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening