Kom ons praat oor waar babas vandaan kom

R230,00
Kom ons praat oor waar babas vandaan kom
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799384307
Format: Sagteband
Publish date: 2018-01-01

Hierdie maklik verstaanbare boek fokus op belangrike dinge waaroor kinders wonder: babas, voortplanting, liggame, gene, grootword, liefde, gesondheid en nog baie meer. Die inligting word op 'n eenvoudige en deernisvolle manier oorgedra met humoristiese kommentaar van 'n baie nuuskierige voeltjie en 'n teesinnig by wat sou verkies om eerder nie oor dié dinge te praat nie! Vrolike volkleur-strokiesprent-illustrasies help om die teks nog meer toeganklik te maak.

Hierdie eerlike en snaakse gids vir jong kinders oor babas, liggame, liefde, seks, voortplanting en families het reeds wêreldwyd klassieke status verkry. En na baie versoeke deur ons lesers is dit nou weer in Afrikaans beskikbaar.

Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2018
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Robie H. Harris (vertaal)
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening