Manuskripvoorleggings

LAPA Uitgewers aanvaar manuskripvoorleggings vir keuring en moontlike publikasie in die onderstaande afdelings. Kies asb. die gepaste afdeling vir die betrokke druknaam se vereistes en kontakbesonderhede:

Let wel: Penguin Random House Suid-Afrika en LAPA Uitgewers oorweeg nie tans enige fiksievoorleggings, -boeke, of -manuskripte deur die publiek nie.