Val vir sy hart & Valentyn (RomanzaLiefde e-boek)

R35,00
In voorraad
ISBN
9780799392159
Format: EPUB
Publish date: 2019-01-01
Links
Bienkie het die twyfelagtige voorreg om voor Riaan Smit se voete te val. Hy is baie aantreklik, maar hy laat vermetel soos die eufemisme van die eeu voel. Die man is ongeskik, arrogant en verwaand, maar sodra sy hom leer ken sien sy stukkies goud in die man raak.
Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2019
Format EPUB
Skrywer Antoinette Venter
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening