Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesang (EBOEK)

R140,00
Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesang (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799372878
Format: EPUB
Publish date: 2015-08-01
Links
Op ’n dag kry Petra Pienk ’n briljante plan ...
’n Plan om skatryk te word!
Sy gaan piesangbrood verkoop!
Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie – Petra voeg ’n geheime bestand-deel by.
Sommer gou is Petra se piesangbrood op almal se lippe. Die burgemeester se vrou is dol daaroor. Die tuisnywerheid kan nie voorbly met bestellings nie. Die koerant skryf ’n voorbladstorie daaroor. 
En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is ...

’n Prettige, aweregse speurverhaal wat jong lesers sal laat lippe aflek! Agterin die boek is boonop ’n fantastiese bonus – ’n resep sodat lesers self Petra se piesang-brood kan bak, geheime bestanddeel en al!

Meer inligting
Publish Date 01 Aug. 2015
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen