Legkaart van die hart (RomanzaLiefde)

R35,00
Legkaart van die hart (RomanzaLiefde)
In voorraad
ISBN
9780799387407
Format: EPUB
Publish date: 2018-01-01
Links
Helene moet Lientjie Swart word vir haar eie veiligheid. Sy moet haar familie, werk en vriende verlaat – vir hul veiligheid. Gun die noodlot haar egter ’n beskermengel in die vorm van Theuns Krige gun?

 

BONUSKORTVERHAAL!
Sproete, ’n troue en ’n soul mate – Elsa Winckler
Brianna se sproete en liefde loop nie hand aan hand nie. Of so dink sy … totdat sy Sean by ’n troue raak loop. Wink vir ewig en altyd vir haar? 


Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2018
Format EPUB
Skrywer Ildé Grové, Elsa Winckler
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Ildé Grové, Elsa Winckler