Kans van 'n leeftyd (EPUB)

R81,00
Kans van 'n leeftyd (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799359732
Format: EPUB
Publish date: 2013-06-01
Links
Milla is mooi en amper op pad rak toe. Sy is ’n sakevrou en het geen begeerte na kinders nie. Om die waarheid te sê, sy kan nie wag vir die dag wat sy haar oupa se sakeryk oorneem nie. Tot Roland uit die niet verskyn en haar oupa hom aanstel in die pos waarop Milla haar oog het. Roland dink glad nie soos Milla oor kinders en professionaliteit nie. Die man is onweerstaanbaar. Maar teen die tyd wat Milla onder hierdie enigmatiese man se towerspel beland, dink hy reeds Milla is ’n hartelose vrou. En dit terwyl hy juis haar oë kom oopmaak het!
Meer inligting
Publish Date 01 Jun. 2013
Format EPUB
Skrywer Dina Botha
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Dina Botha