Dolfie Weerwolfie en die volmaan

R180,00
Dolfie Weerwolfie en die volmaan
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799399745
Format: Sagteband
Publish date: 2020-01-07

Dolfie is saam met sy klasmaats op 'n skoolkamp. Hope pret en kattekwaad wag net om die draai … Een aand sit al die kinders om die kampvuur. Dis volmaan, en die onderwyser vertel 'n storie. Skielik begin Dolfie kriewel. Hy is weer besig om wolf te word! Hy hardloop geskok in die bos in. Niemand mag weet wat hy is nie! Maar Noura kom agter iets is fout en besluit om vir Dolfie te agtervolg …

Meer inligting
Publish Date 07 Jan. 2020
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Paul van Loon
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening