Z is vir Zackie 2: Die paddapoets

R65,00
Z is vir Zackie 2: Die paddapoets
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799397185
Format: Sagteband
Publish date: 2019-06-20

Een reenerige dag ontdek Zackie en Vincent 'n padda in die tuin.
Hy is slymerig en vol vratte.
Hulle hou sommer dadelik van hom.
En hulle kry 'n briljante plan.
Hulle gaan die padda saam skool toe vat.
In hulle klas is 'n tweeling, Lina en Nina.
Hulle gaan baie groot skrik vir die padda.
Maar toe Anton die padda in die hande kry, is daar groot moeilikheid!

Meer inligting
Publish Date 20 Jun. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs