'n Ou soos jy

R220,00
'n Ou soos jy
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799394764
Format: Sagteband
Publish date: 2019-06-01

Emma is vasbeslote – dié vakansie gaan sy 'n ou kry. Hy gaan na soutwater ruik, en haar vir eens en vir altyd kan laat vergeet van haar beste vriendin se broer, Christiaan, wat haar buitendien nie eens raaksien nie. Toe sy nie lank nie na hul aankoms by Jeffreysbaai 'n sekere blonde branderplankryer raakloop, klop haar hart sommer dadelik vinniger. Emma ontdek boonop 'n boek wat stap vir stap verduidelik hoe om 'n ou se hart te wen en sy besluit om die uitdaging te aanvaar ... Sy gaan die boek se raad volg en die beste vakansieromanse ooit hê! Wat kan verkeerd loop?

Meer inligting
Publish Date 01 Jun. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Annabel Allers
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening