Justin Fortuin, seerower

R200,00
Justin Fortuin, seerower
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780639603933
Format: Sagteband
Publish date: 2020-01-10
Justin Fortuin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die geheimsinnige Kasteel Boekanier. Dit is 'n reenerige dag wanneer hy en sy vriend Liam ontdek dat die kasteel nie net twee geheime tonnels het nie, maar drie. Waarheen lei die derde tonnel? Die seuns besluit om die tonnel te verken en beleef 'n opwindende avontuur vol raaisels en geheime. Hulle kom ook op 'n ou seilskip af wat geanker is in 'n versteekte baai. Wat het dit met die kok Nicolas te doen? Is Nicolas dalk 'n seerower? Wie is Jessie, wat in die agterste kajuit van die skip aangehou word? En wie is die ware erfgenaam van Kaptein Verwoes se skat?
Meer inligting
Publish Date 10 Jan. 2020
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Theresa van Baalen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Theresa van Baalen