Dolfie Weerwolfie

R180,00
Dolfie Weerwolfie
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799399066
Format: Sagteband
Publish date: 2020-01-07

Toe Dolfie wakkerword is dit nog pikdonker. Die maan skyn deur die venster. Dis 'n spesiale nag. Sewe, dink Dolfie. Uiteindelik is ek sewe jaar oud! Dan skrik hy. Skielik het hy hare regoor sy lyf! Sy hande en voete is nou pote. En hy het sowaar 'n stert! Hy is … 'n weerwolf! Toe sy vriend Timmie opdaag, kla Dolfie “Ek wil nie 'n weerwolf wees nie!” “Dalk gaan dit vanself weg,” stel Timmie voor. “Ja, jy kan maklik praat,” grom Dolfie. “En wat as dit nie weggaan nie? Wat dan?”

Meer inligting
Publish Date 07 Jan. 2020
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Paul van Loon
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening