Die A, B, C van Suid-Afrikaanse baanbrekervroue

R200,00
Die A, B, C van Suid-Afrikaanse baanbrekervroue
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799396980
Format: Sagteband
Publish date: 2019-10-15

Met elke letter van die alfabet vereer hierdie boek die bydrae van vroue tot Suid-Afrika se verlede, hede en toekoms. Met behulp van kort, maklik leesbare biografiee en illustrasies, wat so helder en vol vernuf is soos die vroue wat dit uitbeeld, deel hierdie boek die lewensverhale van 26 Suid-Afrikaanse rebelle, kunstenaars, moeilikheidmakers, atlete, dansende divas en vryheidsvegters.

Meer inligting
Publish Date 15 Okt. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Ambre Nicholson (vertaal)
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening