Maryn (EBOEK)

R213,00
Maryn (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799352696
Format: EPUB
Publish date: 2011-12-01
Links
Maryn (1933, Tamara se jongste dogter) is 'n oujongnooi en nie veel meer as 'n konfytkokertjie in die oë van die eienaar van die laventelplaas La Lavende nie. Maar sy moet help om Bergendal vir die Davels te red en uit die kloue te hou van die einste laventelman wat agter hulle lemoenboorde se bloeisels aan is – selfs al is hy die man wat haar wat haar bedwelm met sy kerslelie oë.
Meer inligting
Publish Date 01 Des. 2011
Format EPUB
Skrywer Chanette Paul
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Chanette Paul