Aksieheld Austin (2): Nag van grille

R170,00
Aksieheld Austin (2): Nag van grille
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799380804
Format: Sagteband
Publish date: 2018-01-01

Die tweede fliek, Aksieheld Austin: Nag van grille, is pas voltooi, en Ewald kan nie wag vir die bekendstelling nie. Dit gaan by 'n ou fliekteater in die stad gehou word. Maar die middag voor die vertoning gaan maak Ewald en sy beste vriend, Carlo, 'n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat deel van die teater is. Kort voor lank is hulle vasgekeer in die museum – saam met 'n geheimsinnige figuur wat in die donker rondsluip ... As hulle wil ontsnap, sal Ewald hierdie keer net so dapper soos 'n REGTE aksieheld moet wees!

Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2018
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen