Heeltemal seker (EBOEK)

R81,00
Heeltemal seker (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353334
Format: EPUB
Publish date: 2013-01-01
Links
Hy’s aggressief, onvriendelik en befoeterd, by tye sommer doodgewoon ongeskik ... Linda Nagel beland onbeplan op ’n afgeleë wildreservaat in Zambië waar Ben Lategan, vryskutwildfotograaf, haar kry. Hy vermoed sy is ’n joernalis wat op sy spoor is en hy haat joernaliste. Toevallig ís sy een. Maar sy weet nie wie Ben Lategan is nie. Sy herstel ná ’n motorongeluk en het geheueverlies van die afgelope twee jaar. Sy sê egter nie vir hom daarvan nie. Hy begin haar tog mettertyd vertrou en begin haar saamneem wanneer hy die wild gaan afneem. ’n Gemeensaamheid ontwikkel tussen hulle, totdat sy filmspan met verdoemende getuienis daar opdaag.
Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2013
Format EPUB
Skrywer Elize Davies
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Elize Davies