Glansheld en die koerantprinses (EBOEK)

R81,00
Glansheld en die koerantprinses (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799355628
Format: EPUB
Publish date: 2012-05-01
Links
Sonja is ’n joernalis. Uit ervaring weet sy ’n meisie moet wegbly van ’n celeb af, veral as hy Dawid van Wijk, Suid-Afrika se Goue Seun van swem is. Dit kan andersins net komplikasies beteken. Maar sy is bereid om hom hierdie een aand by ’n prystoekenning te help om hom van openbare verleentheid te red. Wat daarna gebeur, sou sy seker kon voorspel het, ja. Maar nie die konsekwensies daarvan nie. Nooit het sy gedink sy sal self vir die pers vlug nie. En nog minder dat sy die held se hart sal breek, of is dit eintlik andersom? Is hy ’n held, of is hy net Dawid van Wijk?
Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2012
Format EPUB
Skrywer Bernette Bergenthuin
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Bernette Bergenthuin