Bruid in brokaat (EBOEK)

R81,00
Bruid in brokaat (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799378221
Format: EPUB
Publish date: 2016-05-01
Links
Stadig-stadig breek hy deur haar skanse met sy loslitlyf, sy onweerstaanbare sjarme, sy meeslepende geesdrif Maar Gerbrandt Louw ís te goed om waar te wees. Agter die gul glimlag, skuil ’n aartsbedrieër, glo Roda, ’n opportunis wat haar én haar oom om die bos lei. Hulle besoek die tekstielmuseum in Kioto, Gerbrandt leer haar ’n stukkie van Japan ken. Vir die eerste keer kry haar hart vlerke, klop die liefde aan haar deur. Maar oopmaak, durf sy nie. Oral wag Dianne – op die lughawe, in die hotel. Gerbrandt kan sy nie vertrou nie. Sy weet van sy planne, sy gekonkel. Haar pyn is haar geheim. Maar wat van sy verraad?
Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2016
Format EPUB
Skrywer Anna van Tonder, Annetjie van Tonder
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Anna van Tonder, Annetjie van Tonder