'n Mooi vyand & Mia se Goliat (RomanzaLiefde)

R35,00
'n Mooi vyand & Mia se Goliat (RomanzaLiefde)
In voorraad
ISBN
9780799387285
Format: EPUB
Publish date: 2018-02-01
Links
Na sy huwelik weet Jonker vir ewig en altyd is nie vir hom nie. Nee, dankie. Die laaste ding wat hy verwag is dat die vrou wat sy ma se besigheid teiken, aan sy hart begin pluk. Wat gaan hier aan? En hoekom voel Kesha nie meer soos sy vyand nie?


BONUSKORTVERHAAL! 

Mia se Goliat – Sonja Brown Mia se eerste dag by haar nuwe werk is ’n nagmerrie. Haar baas, Goliat, is ’n regtig brombeer, maar skuil daar ietsie meer agter sy aantreklike voorkoms? 

 

Meer inligting
Publish Date 01 Feb. 2018
Format EPUB
Skrywer Elsa Hamersma, Sonja Brown
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Elsa Hamersma, Sonja Brown