'n Liefdeskeuse & Geen groter liefde (RomanzaLiefde)

R35,00
'n Liefdeskeuse & Geen groter liefde (RomanzaLiefde)
In voorraad
ISBN
9780799389043
Format: EPUB
Publish date: 2018-04-01
Links
Mona woon die skryfskool by om weer haar skryfvaardighede op te knap. Liefde is die laaste ding op haar prioriteitslys, maar die misdaadskrywer, Winston Webb, trek haar aan en stoot haar weer weg. Waarom voel dit asof haar held twee verskillende persone is?

 

BONUSKORTVERHAAL!
Geen groter liefde – Salvia Ockhuis 
Leben hoor ná jare van sy gewese verloofde, Luella. Sal hy uiteindelik ontdek waarom sy hom verlaat het?


Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2018
Format EPUB
Skrywer Malene Breytenbach
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Malene Breytenbach