My groot lofkleuterbybel

R300,00
My groot lofkleuterbybel
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799398144
Format: Sagteband
Publish date: 2019-11-08

Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. Die Bybelverhale is geskryf om saam met liedjieopnames gebruik te word. Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoe en die ontwikkeling van 'n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die skep van hierdie publikasie. Deurgaans word Bybelse waardes deur die teks en illustrasies beklemtoon. Gebruik die illustrasies om gesprekke met jou kleuter te stimuleer.

Meer inligting
Publish Date 08 Nov. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jan de Wet
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jan de Wet