Christelike jeugboeke

 

 

Een gelukkige leser kan wegstap met ’n stapel Christelike jeugboeke wat bestaan uit: Hoeveel tande het ‘n engel? en Gom vir jou stukkende wêreld deur Jan Vermeulen, Engele om ons deur Wendy Maartens, Ragab deur Anzil Kulsen, Jy handle dit net deur Eleanor Lombard en Toe ons in Ghrieshuis was deur Maretha Maartens.

Vir ’n kans om te wen, vul asb. die kompetisievorm hieronder in. Die kompetisie is geldig tot 30 September 2023. Bepalings en voorwaardes geld.