LUCA Kompetisie: Inspirerende leesstof deur vroueskrywers

 

 

Een gelukkige leser kan wegstap met ’n geskenkpak propvol inspirerende leesstof deur vroueskrywers! Hierdie geskenkpak bestaan uit Geanker in geloof deur Caitlin Henderson, Ina: ’n Verhaal van genade en genesing deur Ina Bonnette, Bakens van geloof deur Ilse Roux, Verbly julle in die hoop deur Helena Hugo, Die Galileërs deur Alexa Steyn en Grietjie se loutering deur Bettina Wyngaard.

Om ’n kans te staan om te wen, voltooi asb. die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 31 Augustus 2023. Bepalings en voorwaardes geld.