LUCA-Kompetisie!

Teken in op ons nuusbrief en jy kan dalk wegstap met ‘n pragtige LUCA-geskenkpak! Hierdie geskenkpak sluit in: Toe als groen was deur An-Mari do Carmo, Toe ons in Ghrieshuis was deur Maretha Maartens, Jy handle dit net deur Eleanor Lombard en Hoeveel tande het ‘n engel? deur Jan Vermeulen. Die kompetisie is geldig tot 31 Augustus 2022.Bepalings en voorwaardes geld.