LUCA Kinder & Jeug Kompetisie!

Een gelukkige leser kan nou wegstap met ’n pragtige LUCA-geskenkpak vol kinder- en jeugboeke! Die prys sluit die volgende boeke in: Toe ons in Ghrieshuis was deur Maretha Maartens, Toe als groen was deur An-Mari do Carmo, Jy handle dit net deur Eleanor Lombard, Engele om ons deur Wendy Maartens, Hoeveel tande het ’n engel? deur Jan Vermeulen en Gom vir jou stukkende wêreld deur Jan Vermeulen. Voltooi die kompetisievorm voor 30 November 2022 om in te skryf. Bepalings en voorwaardes geld.