LAPA Romanza Kompetisie April

 

 

Een gelukkige leser kan wegstap met ’n geskenkpak vol lieflike liefdesverhale wat bestaan uit Nuwe vlam vir Vincent, Tussen kêrels, Nommerpasdeksel deur Cecilia Nortjé, Matrone op ’n Harley deur Rina Cilliers, Sinkplaatpad na liefde deur Jaco Versfeld en Tuiskoms van die hart deur Marilé Cloete.

Om ’n kans te staan om te wen, voltooi eenvoudig die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 30 April 2023. Bepalings en voorwaardes geld.