Oktober Romanza Kompetisie

 

 

Een gelukkige leser kan wegstap met ’n stel liefdesverhale! Hierdie liefdesverhale bestaan uit: Dis effens gekompliseer deur Dina Botha, Liefde met ’n uitklophou deur Felicia Snyman, Nuwe môre vir die hart deur Magda Schmidt, Oorfone en oefenfietse deur Louise van der Merwe, Rimpelinge deur Madelie Human, Sien jou in my drome deur Elsa Winckler en Sinkplaatpad na liefde deur Jaco Versfeld.

Vir ’n kans om te wen, vul asb. die kompetisievorm hieronder in. Die kompetisie is geldig tot 31 Oktober 2023. Bepalings en voorwaardes geld.