Romanza: romantiese reisverhale

 

 

Een gelukkige leser kan wegstap met sewe liefdesverhale vir die lente! Hierdie liefdesverhale bestaan uit: Liewe Lisa deur Kristel Loots, Haar hart se ware tuiste deur Corné van Rooyen, ’n Ridder vir Améli deur Bets Smith, Liewer as lief deur Zinèt Oosthuizen, Bagasie van die hart deur Ernalize du Toit, Party dinge is vir altyd deur Elsa Winckler en Lulu en die liefdesghoeroe deur Ida Bester.

Vir ’n kans om te wen, vul asb. die kompetisievorm hieronder in. Die kompetisie is geldig tot 30 September 2023. Bepalings en voorwaardes geld.