LAPA Mei Kompetisie - LUCA

 

 

Een gelukkige leser kan wegstap met ’n geskenkpak vol leesstof oor inspirerende vrouekarakters! Hierdie geskenkpak bestaan uit Die vroue van Kosmoslaan deur Elsa Winckler, Geloof soos ’n mosterdsaadjie deur Helena Hugo, Klankgrens deur Maretha Maartens & Magda Slabbert, Stil vloei die Komati deur Elize Parker, Arendsvlerke vir Siebert deur Elsa Winckler en Die Galileërs deur Alexa Steyn.

Om ’n kans te staan om te wen, voltooi asb. die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 31 Mei 2023. Bepalings en voorwaardes geld.