Motiverende leesstof vir mans

 

 

Een gelukkige leser kan wegstap met ’n geskenkpak vol motiverende leesstof vir mans! Hierdie geskenkpak bestaan uit Aurora deur Tertius Janse van Rensburg, Die net is gebreek deur Chris van der Merwe, Die tint van ons toekoms deur Johan Cilliers, Gesinstyd met God deur Louise Viljoen, Olie vir jou lamp deur Emsie Martin en Sober deur Willie Pienaar.

Om ’n kans te staan om te wen, voltooi asb. die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 30 Junie 2023. Bepalings en voorwaardes geld.