Fanaties oor fiksie

 

 

Ons is fanaties oor fiksie en jy kan nou wegstap met boeiende leesstof ter viering van vroue! Hierdie versameling sluit die volgende boeke in: Salemstraat deur Erla Diedericks, Bloedbande deur Jeanette Stals, Murasie deur Chanette Paul en Vleisfees op Karibib deur Isa Konrad.

Om ’n kans te staan om te wen, voltooi die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 31 Augustus 2023. Bepalings en voorwaardes geld.