LAPA Mei Kompetisie - Kookboeke

 

 

Een gelukkige leser kan wegstap met ’n stel kookboeke met smullekker resepte! Hierdie stel bestaan uit AleitApteit deur Aleit Swanepoel, Lekker & Goed deur Carmen Niehaus, Armand kook kaal 2 deur Armand Aucamp, I cook, because we eat deur Clover SA, Onthoukos deur Tiaan Langenegger en Karlien kan nie kook nie deur Karlien van Jaarsveld.

Om ’n kans te staan om te wen, voltooi asb. die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 31 Mei 2023. Bepalings en voorwaardes geld.