LAPA Mei Kompetisie - DAVELVROUE

 

 

Een gelukkige leser kan wegstap met Chanette Paul se volledige Davelvroue-reeks wat bestaan uit: Tamara, Willemien, Annabella, Deborah, Isabelle, Maryn en Fleur.

Om ’n kans te staan om te wen, voltooi asb. die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 15 Junie 2023. Bepalings en voorwaardes geld.