LAPA KOMPETISIE: Chanette Paul Kompetisie

Wen 8 boeke deur Chanette Paul! Hierdie boeke bestaan uit: Anoniem, Corali, Droomvanger, Lira, Marilyn, Mirre, Murasie en Uit die bloute deur Chanette Paul.

Voltooi die kompetisievorm hieronder vir ’n kans om te wen. Die kompetisie is geldig tot 30 April 2024. Bepalings en voorwaardes geld.