Ek lees self-boekpak 3

R350,00
Ek lees self-boekpak 3
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776357512
Format: Sagteband
Publish date: 2021-12-20
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 13 Rooi hen bak brood Ek lees self 14 Die drie rammetjies rof Ek lees self 15 Padda word kwaad Ek lees self 16 Muis red leeu se lewe Ek lees self 17 Die gans wat goue eiers kon lê Ek lees self 18 Sprinkaan leer werk
Meer inligting
Publish Date 20 Des. 2021
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Wendy Maartens
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Wendy Maartens