Monsterrugby

R170,00
Monsterrugby
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799377255
Format: Sagteband
Publish date: 2016-04-01
Ampie droom daarvan om sy skool se rugbyheld te word. Maar ongelukkig is sy bene maar aan die dun kant en hy vaar nie altyd te waffers op die rugbyveld nie. Daarom weet hy sommer hy gaan sy plek in die span verloor toe Max Swart sy opwagting in hul skool maak. Max is groot en sterk, hy lééf vir rugby en hy is 'n regte boelie. Kort voor lank vind Ampie uit dat Max 'n nare geheim het ... Hoe gaan Ampie die res van sy rugbyspan oortuig dat die skool se nuwe ster-speler in werklikheid 'n MONSTER is?

Het jy murg of melkskommel in jou pype? Maak reg vir 'n rugbywedstryd soos jy nog nooit gesien het nie – en die verloorders gaan geeet word!

Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2016
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen