Ek lees self - Boekpak 2

R350,00
Ek lees self - Boekpak 2
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776357505
Format: Sagteband
Publish date: 2021-12-20
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 7 Jakkals en Wolf vang vis Ek lees self 8 Jakkals en Wolf wil boer Ek lees self 9 Jakkals en Wolf wil trou Ek lees self 10 Jakkals en Wolf in boer se kraal Ek lees self 11 Jakkals en Wolf bou huis Ek lees self 12 Jakkals en Wolf en die klip
Meer inligting
Publish Date 20 Des. 2021
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Wendy Maartens
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Wendy Maartens