Elke hond kry sy dag

R250,00
Elke hond kry sy dag
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799394962
Format: Sagteband
Publish date: 2019-10-10

Hierdie is 'n boeiende versameling van meer as 30 verhale van werklike honde, insluitende filmsterre met pelse, honde wat graag help, wetenskapsupersterre en oorlogshelde. Hierdie heldhaftige honde is die sterre van hulle eie stories. Lees ook oor honde wat rekords breek, honde in die letterkunde, babahonde wat roem op die internet gewerf het en nog meer …

Meer inligting
Publish Date 10 Okt. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening