Asem Spesiale Uitgawe

R270,00
Asem Spesiale Uitgawe
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799399028
Format: Sagteband
Publish date: 2021-02-22
(Hierdie uitgawe is spesiaal vir Joodse skole.) 'n Aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. 'n Kragtoer van 'n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem hoort op elke tiener se boekrak.

Meer inligting
Publish Date 22 Feb. 2021
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jan Vermeulen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jan Vermeulen