Jy handle dit net

R160,00
Jy handle dit net
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776351336
Format: Sagteband
Publish date: 2022-01-04
Drikus voel soos God se afskeepkind. Hy kan nie rugby speel nie. Hy het nie veel maats nie. Hy verloor die skaaktoernooi. En dan is hy in 'n fietsongeluk en daar is nie geld om dit reg te maak nie. Wat nou? Hy besluit om worsbroodjies te begin verkoop om geld te maak, en toe ontmoet hy vir Donovan, 'n straatkind met 'n unieke uitkyk op die lewe. So begin 'n ongewone vriendskap wat al twee seuns se lewens onherroeplik verander.

Meer inligting
Publish Date 04 Jan. 2022
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Eleanor Lombard
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Eleanor Lombard